Anita Johnston
If you like author Anita Johnston here is the list of authors you may also like
Buy books on AmazonAnita Johnston similar authors
-
E.K.M. Dido
Elsie Katie Maria Dido is in 1951 op Tsomo in die Transkei gebore as die oudste dogter en die derde oudste van twaalf kinders. Haar moedertaal is Afrikaans, maar as kind leer sy ook Xhosa en Engels vlot praat. Die skooltjie in Tsomo bied klas net tot standerd vier. Ná standerd vier is sy na die sendingskool op Cofimvaba vir standerds vyf tot sewe en slaag dan standerd agt aan die Rooms-Katolieke kosskool op Cradock. Hierna moet sy noodgedwonge die skool verlaat om te help met finansiële bystand vir die res van die familie. Sy kies verpleging as beroep en voltooi haar basiese drie jaar opleiding en diploma in Kimberley. Daarna gaan sy in 1972 na Kaapstad, waar sy aanvullende diplomas in verloskunde, kraamversorging en psigiatrie behaal en pe
Buy books on Amazon